Hallo, ek is gebore in Beverwijk, dogter van Klaas en Wil Hofer.Ons het geimmigreer na Suid Afrika 1968. Die webbladsy is regtig indrukwekkend.Ek wonder net waar is ons kinders se besonderhede: Andre, Dirk-jan, Robert en ek. Baie dankie vir al jul moeite met die wbbladsy.
(Peggy Britz (nl Hofer))